Somersoen – 9781779870643

R110.00

Toe Chrisjan Grey op Nicolene verlief raak, tel sy lewe as rykmanskind teen hom. Nicolene se broer glo nie Chrisjan sal die mas opkom as die plaas sou ondergaan nie. Chrisjan verbreek noodgedwonge kontak met Nicolene, maar kan haar nie vergeet nie.

SKU: 9781779870643 Category:

Description

Toe Chrisjan Grey op Nicolene verlief raak, tel sy lewe as rykmanskind teen hom. Nicolene se broer glo nie Chrisjan sal die mas opkom as die plaas sou ondergaan nie. Chrisjan verbreek noodgedwonge kontak met Nicolene, maar kan haar nie vergeet nie. Nicolene daag met ‘n ander kerel by haar broer se troue op, oortuig dat sy net afleiding vir Chrisjan was. Vol jaloesie besluit Chrisjan om homself te bewys deur self sukses te behaal. Sal hy Nicolene kan terugwen voor dit te laat is?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Lizelle von Wielligh

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products