Slimkoppe Presteer! Afrikaans Huistaal Graad 7: Graad 7 – 9781775786566

R173.00

Hierdie Slimkoppe Presteer-werkboek vir graad 7 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taalvaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

SKU: 9781775786566 Category:

Description

Slimkoppe Kies slim vir `n skitterende toekoms! Rashied is 13 jaar oud. Hy is in Graad 7. Hy speel graag tromme en is gek oor alle tegnotoestelletjies! Kurt is 10 jaar oud. Hy is in Graad 4 en hy is versot op skaatsplankry en rekenaarspeletjies. Nilah is

Additional information

Weight 0.35 kg
Dimensions 148 × 210 mm
Brand

C. Coetzee

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products