Die Sleutels Tot ‘N Gesonde Huwelik – 9780796323934

R250.00

SKU: 9780796323934 Category:

Description

Almal wil ‘n gelukkige huwelik he. In Die sleutels tot ‘n gesonde huwelik, leer die geliefde skrywer Joyce Meyer jou om kragtige waarhede uit God se Woord vir jou en jou huwelik te ontsluit, struikelblokke te oorkom en om die fokus van jouself af te haal en eerder na God te kyk. Bybelse wysheid sal jou help om in jou huwelik te groei. Jy kan hoop ervaar in God se beloftes van genesing, herstel en ‘n lewe vol van sy goedheid!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Joyce Meyer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products