Skeur – 9780798182126

R225.00

Maria droom nie juis oor die toekoms nie, maar sy’t altyd gedink hulle het darem een. En nou skielik is die verlede al wat daar is. Hulle se die Nightshifts gaan alles vernietig. Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na ‘n kuier by sy huis saam met die skool se gewildste kinders.

3 in stock

SKU: 9780798182126 Category:

Description

Dis nie asof Maria elke dag oor die toekoms droom nie; sy het egter altyd gedink hulle het darem een. Maar nou is die verlede al wat daar is. Hulle voorspel die Nightshifts gaan alles vernietig. Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na ‘n kuier by sy huis saam met die skool se gewildste kinders. Maar ken sy enige van hulle werklik? Ken sy haarself? Onder die regte omstandighede kan enigiemand gevaarlik wees.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Carel Van Rooyen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products