Skeef: Wat jy van LGBTIQ-wees wil weet – 9780639604251

R220.00

Is jy aangetrokke tot mense wat jou geslag deel? Of voel jy nie tuis met die geslag waarmee jy gebore is nie? Wil jy jouself, jou kind of vriend van skaamte, stigma en onsekerheid bevry?

SKU: 9780639604251 Category:

Description

Is jy aangetrokke tot mense wat jou geslag deel? Of voel jy nie tuis met die geslag waarmee jy gebore is nie? Wil jy jouself, jou kind of vriend van skaamte, stigma en onsekerheid bevry? Uitkom, boelies, verhoudings, ouerskap, verteenwoordiging, baanbrekers, bondgenote, sigbaarheid, geloof en seks – in hierdie boek is geen onderwerp taboe nie. Die mediapersoonlikheid Renaldo Schwarp deel raad en vertel van sy reis, sonder om doekies om te draai. Bekendes soos Marc Lottering, Rian van Heerden, Marco Spaumer, Joe Foster en die raakvatters van die Mannetjiesvrou-podcast praat ook oor hul kleurvolle ervarings. Verenia, Renaldo se ma, skryf openhartig oor die uitdagings en vreugdes van ‘n gay-kind grootmaak. Skeef dra ‘n boodskap oor van hoop vir LGBTIQ+-mense en almal na aan hulle. Dit vertel van die vreugde van selfaanvaarding, hoe om die kasdeure wyd oop te skop en van die veerkragtige gemeenskap wat aan die ander kant wag.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 142 × 234 mm
Brand

Renaldo Schwarp

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products