Shuters top klas skeppende kunste: Gr 9: Leerdersboek – 9781920605049

R276.43

Hierdie boek vorm deel van die reeks Shuters Top- klas handelsmerke vir VOO dit voldoen aan: Al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak. Stap vir stap leiding vir die onderwyser. ‘n Eenvoudige en gebruikersvriendelike blad ontwerp. ‘n Hulpbron pakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser.

4 in stock

SKU: 9781920605049 Category:

Description

Dit is ‘n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit ‘n leerdersboek en onderwysersgids vir Graad 7-9. Die leerdersboek verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan uit ‘n omvattende Jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien met ‘n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek work, Hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die jaar se werk. ‘n Oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 297 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products