Sekelmaan – 9780624093237

R360.00

‘n Groep jong Suid-Afrikaanse Jode, die teiken van ‘n terreuraanval in Kairo, is die vlam in ‘n kruitvat vir grootskaalse oorlog in die Midde-Ooste. In die middel daarvan, die joernalis Ruby Heyns, in besit van verdoemende inligting wat die skaal in die konflik kan swaai.

SKU: 9780624093237 Category:

Description

‘n Groep jong Suid-Afrikaanse Jode, die teiken van ‘n terreuraanval in Kairo, is die vlam in ‘n kruitvat vir grootskaalse oorlog in die Midde-Ooste. In die middel daarvan, die joernalis Ruby Heyns, in besit van verdoemende inligting wat die skaal in die konflik kan swaai. Wanneer Ruby Heyns oornag verdwyn, moet Staatsekuriteit se Reuben Kruger al sy tegniese kennis inspan om haar spoor op te tel. Spanning en aksie uit die boonste rakke!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Jaco Wolmarans

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products