Roulette – 9780798185127

R320.00

In 1998 was hulle onskuldige tieners. In 2025 is hulle verdagtes. Sersant Sollie Mthembu se nuwe ondersoek lei hom terug na ‘n onopgeloste dossier van die negentigs.

SKU: 9780798185127 Category:

Description

In 1998 was hulle onskuldige tieners. In 2025 is hulle verdagtes. Sersant Sollie Mthembu se nuwe ondersoek lei hom terug na ‘n onopgeloste dossier van die negentigs. Om die moordenaar te stuit, en tegelyk iemand na aan hom se lewe te red, moet Sollie agter die kap van die byl kom: Is dit wraak? Of word mense stilgemaak?

Roulette is die bekroonde skrywer Sidney Gilroy se vyfde roman – ‘n onthutsende krimi wat die gevolge van familiegeheime en gevaarlike speletjies onder die vergrootglas plaas.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Sidney Gilroy

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products