Roepman – 9780798144582

R225.00

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in An spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare.

2 in stock

SKU: 9780798144582 Category:

Description

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in ‘n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in ‘n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van ‘n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het ‘n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen ‘n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

Additional information

Weight 0.25 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Jan van Tonder

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products