Reunie Stoom – 9781779870865

R110.00

Andrea is min lus vir haar skoolreunie, tot sy hoor Stiaan Smith gaan beslis daar wees. Hy het haar hart gebreek toe hy haar na universiteit vir ‘n ander vrou gelos het.

SKU: 9781779870865 Category:

Description

Andrea is min lus vir haar skoolreunie, tot sy hoor Stiaan Smith gaan beslis daar wees. Hy het haar hart gebreek toe hy haar na universiteit vir ‘n ander vrou gelos het. Die saak is uitgemaak: Sy gaan Kaap toe vlieg vir die reunie. Daar gaan sy Stiaan se hart uit sy borskas pluk, dit braai en afsluk saam met ‘n goeie glas rooiwyn. Dit is nou wel jammer sy het nie ‘n metgesel nie, maar nou ja. Die noodlot het egter ander planne.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Erla-Mari Diedericks

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products