Ragel Petoors in die Malhuis – 9781928518754

R180.00

Hierdie storie is ‘n reis wat jy nie mag mis nie. Die leser kry ‘n nuwe blik op psigiatriese ongesteldheid, aangesien die verhaal deels op die waarheid geskoei is en probeer van onsin, sin maak.’

1 in stock

SKU: 9781928518754 Category:

Description

Al die karakters ly aan die een of ander geesteskwaal. Ragel is ‘n skryfster, sy is ook bi-poler en woes kleurvol, ietwat rou en verfrissend skerp met die tong, ‘n gereelde besoeker aan die fasiliteit. Mia is ‘n student met anorexia nervosa. Mara is die bitter een, met hipochondria geplaag. Tant Maria is weer met godsdiens beset, en veroorsaak dikwels konflik met haar geprekery. ‘Miesies Oppenheimer’ is die snobistiese rykmansvrou, en Dominee Serfontein maak kennis met ‘n heel nuwe deel van die lewe. ‘Mister Maaiburg’, die personeel en dokters, maak hierdie storie ‘n reis wat jy nie mag mis nie. Die leser kry ‘n nuwe blik op psigiatriese ongesteldheid, aangesien die verhaal deels op die waarheid geskoei is en probeer van onsin, sin maak.’

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 15 × 137 × 213 mm
Brand

Wilnetta van Reenen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products