Proefwedstryd vir Wikus – 9780798144933

R330.00

Wikus Lombaard is An nice ou. Hy is kaptein van die eerste rugbyspan en met sy dodelike skopskoen het hy sy span al meermale uit die verknorsing gered.

9 in stock

SKU: 9780798144933 Category:

Description

Wikus Lombaard is An nice ou. Hy is kaptein van die eerste rugbyspan en met sy dodelike skopskoen het hy sy span al meermale uit die verknorsing gered. En sy meisie, Marissa, is die mooiste in die skool. En al sukkel Wikus nou so An bietjie met die wiskunde, is dit ook nie die ergste nie. Met Marissa by hom en die rugby wat voorle, is dinge doodreg u hy weet mos immers waaroor dit gaan in die lewe, veral noudat hy in die vakansie met sy suster se vriendin gevry het u behoorlik gevry. All-the-way. Maar in hierdie laaste skooljaar van hom, kort voor sy deelname aan die Cravenweek, loop dinge skeef. Lelik skeef. Vir die eerste keer ontdek Wikus dat die lewe ook reels het. En dat dit nie net in rugby is dat An ou van die veld afgejaag kan word nie.

Additional information

Weight 0.13 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Kobus Maree

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products