Mathematics: Grade 8: Learner’s Book – 9781775880585

R193.00

The content presentation is scaffolded. The textbook provides clear explanations of new concepts and well-constructed examples. The layout is accessible and easy to navigate. Activities move from simple to complex and stimulate critical thinking.

SKU: 9781775880585 Category:

Description

Dit is ‘n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit ‘n leerdersboek en onderwysersgids vir graad 7-9. Die leerdersboek verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan uit ‘n omvattende jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien met ‘n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek word, hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die jaar se werk. ‘n oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 297 mm
Brand

Shane Andre

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products