Platinum Laerskool Atlas: Grades 4-7 – 9780636173323

R274.00

Die Platinum Laerskool Atlas is ‘n kosbare, kleurryke bron wat spesiaal ontwikkel is om leerders aan die betekenis en gebruik van kaarte bekend te stel. Elke kaart, grafiek en foto is met sorg uitgesoek om Geskiedenis en Geografie te verlewendig.

SKU: 9780636173323 Category:

Description

Die Platinum Laerskool Atlas is ‘n kosbare, kleurryke bron wat spesiaal ontwikkel is om leerders aan die betekenis en gebruik van kaarte bekend te stel. Elke kaart, grafiek en foto is met sorg uitgesoek om Geskiedenis en Geografie te verlewendig. Deur vir kinders ‘n venster op die wereld buite die klaskamer te open, word leer verryk. Hierdie unieke atlas ondersteun die KABV-kurrikulum. Die samestellers is vak- en onderwysspesialiste wat die behoeftes van Suid-Afrikaanse onderwysers en leerders verstaan. Die Platinum Laerskool Atlas bied: Skakels na die KABV-kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe.; Omvattende steun vir Geskiedenis en Geografie.; Die nuutste inligting, statistieke, kaarte en grafieke.; Liggingskaarte, kaartsleutels, lyn- en woordskale, rigtingaanduiders, alfanumeriese ruite en byskrifte, en lengte- en breedtelynpunte; en ‘n Volledige indeks van plekname.

Additional information

Weight 0.325 kg
Dimensions 226 × 312 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products