Piekfyn Afrikaans: Gr 10: Leerdersboek: Eerste addisionele taal – 9781770027183

R270.00

Piekfyn vir NKABV. Vir eerste addisionele taal. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as eerste addisionele taal aanleer.

1 in stock

SKU: 9781770027183 Category:

Description

Piekfyn vir NKABV. Vir eerste addisionele taal. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as eerste addisionele taal aanleer. Boonop word taalleerstof op ‘n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geintegreer om julle ervaringswereld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ‘n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie prestasie en vordering te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ‘n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoe ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep.

Additional information

Weight 0.445 kg
Dimensions 170 × 245 mm
Brand

Riens Vosloo

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products