Pharos afrikaansgids:Naslaanlyse en taalreels – 9781868902095

R390.00

Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-AWS en is KABV-geskik. Dit is ‘n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers.

1 in stock

SKU: 9781868902095 Category:

Description

Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-AWS en is KABV-geskik. Dit is ‘n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers. Behalwe vir die naslaangedeelte wat algemene taalreels deur middel van eenvoudige definisies en voorbeelde verduidelik, bevat dit ook lyste van woorde wat spellingprobleme oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykings en idiome.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 152 × 234 mm
Brand

Nicolaas Faasen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products