Suksesvolle Landbouwetenskappe G10 – 9780199059058

R303.95

Oxford suksesvolle landbouwetenskappe is ‘n landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum – en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

SKU: 9780199059058 Category:

Description

Oxford suksesvolle landbouwetenskappe is ‘n landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum – en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou. Kenmerke: onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik; spesiale ondersteuning van inhoud en begrippe bied leerders ‘n vaste grondslag vir sukses in die eksamens; ‘n groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite konsolideer kennis en vaardighede, en verskaf baie oefening om sukses in die eksamens te verseker; ‘n eksamenafdeling met eksamenwenke en oefenvraestelle help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei; volkleurfoto’s van diererasse, asook primere en sekondere minerale maak dit maklik herkenbaar; ‘n webwerf-kenmerk in die kantlyn lei leerders na belangrike Regerings- en Landbouwebwerwe om relevante inligting en statistieke te vind; “Het jy geweet?” – kenmerk verskaf interessante bykomende inligting oor die inhoud.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 148 × 210 mm
Brand

F. Baxter

Recently Viewed Products