Description
Oxford Storieboom Klanke Is ‘n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeksIs klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluitIs. Fase 5 sluit in: Gaan groen! Ben tot die redding Die bang ridder Die geurige kospot Die diensmeisie Wat het ons nodig om te leef? Is ek ‘n goeie maat? Wie sou kon raai? Leef gesond Kom ons vier verjaardag! In Ben tot die redding,Is Kalla, Wim en Ben in die wenspan?











Reviews
There are no reviews yet.