Op soek na Geografie Graad 12 LB CAPS – 9780199058709

R321.95

Leerdersboek en Onderwysersgids voorsien leerders en onderwysers van toeganklike materiaal van ‘n hoe kwaliteit, wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) voldoen.

1 in stock

SKU: 9780199058709 Category:

Description

Leerdersboek en Onderwysersgids voorsien leerders en onderwysers van toeganklike materiaal van ‘n hoe kwaliteit, wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) voldoen.

Die kursus bou leerders se selfvertroue op deur middel van gegradeerde aktiwiteite en geleenthede vir oefening en vaslegging. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat wil uitblink. Hierdie betroubare kursus sal leerders se vaardighede ontwikkel en goeie matriekuitslae verseker.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 148 × 210 mm
Brand

K. Winter

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products