Op die keper beskou: – oor die ontstaan van Afrikaans – 9780627030215

R610.00

Met kwessies rondom die wording van Afrikaans in al sy historiese varieteite, lewer Heinrich Grebe in Op die keper beskou – oor die ontstaan van Afrikaans ‘n kritiese ontleding, samevatting en verwerking van verskillende standpunte en gegewens oor Afrikaans as taal.

SKU: 9780627030215 Category:

Description

Met kwessies rondom die wording van Afrikaans in al sy historiese varieteite, lewer Heinrich Grebe in Op die keper beskou – oor die ontstaan van Afrikaans ‘n kritiese ontleding, samevatting en verwerking van verskillende standpunte en gegewens oor Afrikaans as taal. Inhoud: Ontstaansteoriee oor Afrikaans; vroee en nuwer standpunte oor Afrikaans; historiese juistheid en teoretiese status; standaard afrikaans en die konstruksie van identiteit Hierdie is die vierde boek in die Talatala-reeks.

Additional information

Weight 0.31 kg
Dimensions 15 × 170 × 245 mm
Brand

H.P. Grebe

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products