Description
n Eeu-oue-debat is of die mens, veral mans, van nature magsugtig en gewelddadig is. Die boek ondersoek die probleem vanuit ‘n historiese en filosofiese perspektief. Die skrywer aanvaar die tese oor die gewelddadige natuur van die mens. Maar ook: wat is in die geskiedenis gedoen om die “natuur” teen te werk of vrede te bevorder?
Hy reken dat die mens ook ‘n morele verbeelding het wat die droom van vrede bevorder. Nog ‘n (moontlike omstrede) punt is dat hy ook meen dat die morele verbeelding ‘n funksie van die brein is wat deur sogenaamde heilige tekste ingekleur word.










Reviews
There are no reviews yet.