Onvoorspelbare Liefde – 9781779870551

R110.00

Karla is ‘n sorgvrye en kreatiewe bakster. Regardt is ‘n vlieenier en ‘n perfeksionis. Tog is hulle vriende. Toe Regardt vir Karla vra om voor te gee om sy verloofde te wees, ter wille van sy sterwende oupa, se sy ja.

SKU: 9781779870551 Category:

Description

Karla is ‘n sorgvrye en kreatiewe bakster. Regardt is ‘n vlieenier en ‘n perfeksionis. Tog is hulle vriende. Toe Regardt vir Karla vra om voor te gee om sy verloofde te wees, ter wille van sy sterwende oupa, se sy ja. Maar toe trou hulle regtig, want Regardt se oupa wil by die troue wees. Met elke soen en liefkosing val Karla al hoe meer vir haar nuwe man. Gaan sy Regardt se hart kan wen, of gaan hy haar altyd net as ‘n vriendin sien?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Corne van Rooyen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products