Onverskrokke Vroue: Uitdagings en Oorwinnings Vanaf Bybelse Tye tot Vandag – 9780796322364

R310.00

Vroue speel nog altyd ‘n sentrale rol in ons samelewing. Maar word hul rol in oa die kerk erken? En het hul rol verander? Bettina Wyngaard ontleed die kwessie in ‘n gesprek tussen toeka en nou en Bybel en grondwet. Sy gaan kyk na die “texts of terrors” en beskryf die omstandighede waarin vroue sedert Bybelse tye leef.

SKU: 9780796322364 Category:

Description

Waar hoort vroue in die samelewing? Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van die openbare sfeer? Het die rol oor die jare verander? Bettina Wyngaard ontleed die kwessie in ‘n gesprek tussen die Bybel en Suid-Afrika se grondwet. Sy kyk spesifiek na die “texts of terrors” in die Bybel.

Hoe moet ons dit verstaan? En hoe staan dit vandag met vroue? Onverskrokke vroue bied ‘n omvattende, deeglik nagevorste en indringende blik op aktuele vrae waarmee ons daagliks worstel.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Bettina Wyngaard

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products