Ontvoer – 9780795802881

R350.00

Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ‘n meisie in ‘n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ‘n vreemde goue hangertjie wat die meisie laat val het.

SKU: 9780795802881 Category:

Description

Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ‘n meisie in ‘n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig onmiddellik agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ‘n eienaardige goue hangertjie wat die meisie laat val het. Wanneer George in sy soeke na die meisie te naby aan die waarheid kom, word sy eie lewe en die van die twee vroue vir wie hy omgee, Elena en Carla, bedreig. Sal hy die meisie uit die kloue van ‘n bose netwerk kan red voordat dit te laat is?

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

van der Merwe. Constant van der Merwe. Constant

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products