Ons Laaste Legendariese Somer – 9780637005623

R200.00

Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie? Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees.

SKU: 9780637005623 Category:

Description

‘Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie? ‘Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees. Die onderwysers deel alreeds huiswerk uit en dis nou eers die einde van graad elf. Daarom moet hulle hierdie laaste Desember-vakansie legendaries maak. Hulle sit af na Vleesbaai – ja, daar is rerig so ‘n plek – en maak ‘n paar reels vir die vakansie: * Geen bakleiery nie. * Almal doen alles saam. * En geen meisies nie. Dis egter waar dinge skreeusnaaks ontspoor … ‘n Legendariese misverstand, legendariese ramp, legendariese surfing, legendariese meisie, en dalk ‘n legendariese soen – dit alles maak ‘n legendariese somer.

Additional information

Weight 0.17 kg
Dimensions 12 × 137 × 212 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products