Ongelooflike Avontuur van Hannah Hoekom 2010 Uitg – 9780624049401

R225.00

Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam ‘Hanna Hoekom’ kry.

1 in stock

SKU: 9780624049401 Category:

Description

Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam ‘Hanna Hoekom’ kry. Op ‘n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in ‘n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in ‘n gay biologiese pa, ‘n stiefpa wat ‘n akteur is, twee stiefbroers en ‘n irriterende klein half-boetie!

Additional information

Weight 0.22 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Marita van der Vyver

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products