Om n Hart Te Tem – 9781779870933

R110.00

Dis twaalf jaar vandat Anika se pa afgedank is en hulle gesin van die Grahams se plaas af weggejaag is. Sy is seker die man wat haar as perdetemmer aangestel het besef nie wie sy is nie, en dit is goed.

SKU: 9781779870933 Category:

Description

Dis twaalf jaar vandat Anika se pa afgedank is en hulle gesin van die Grahams se plaas af weggejaag is. Sy is seker die man wat haar as perdetemmer aangestel het besef nie wie sy is nie, en dit is goed. Sy is terug vir vergelding. Dis tyd dat die hoogmoedige Grahams besef hulle is nie beter as enigiemand anders nie. Veral die oudste seun, Ian. As sy hom tot ‘n val kan bring, kan sy weer begin dink aan drome droom oor haar eie toekoms. Maar die lewe loop soms onbeplande draaie …

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Ciska Olivier

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products