Om Karolien te Beskerm – 9781779870780

R110.00

Karolien Watermeyer het haar eie patisserie in Kaapstad en geniet haar lewe. Dis net die liefde wat kort.

SKU: 9781779870780 Category:

Description

Karolien Watermeyer het haar eie patisserie in Kaapstad en geniet haar lewe. Dis net die liefde wat kort. Niemand kon haar nog laat voel soos Stefan Bosman wat haar op haar sestiende verjaardag gesoen het nie.
Stefan kon Karolien nooit heeltemal vergeet nie. Maar hy het ‘n sekuriteitsfirma en ‘n verhouding hou gevare in. Die vreemde motor by Karolien se blyplek bevestig dat ou vyande weer op sy spoor is.
Kan hy vir Karolien beskerm sonder om sy hart te verloor?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Elsa Winckler

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products