Offer vir die vliee: Studiegids – 9780637001250

R140.00

Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.

SKU: 9780637001250 Category:

Description

“Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer le, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie. ” Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in ‘n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front. Een van hulle vermoor hul seksieleier. Almal ontken hulle is skuldig. Wie van hulle lieg?

Additional information

Weight 0.07 kg
Dimensions 10 × 137 × 212 mm
Brand

Dewald Koen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products