Nuwe verseboek vir seniors – 9780624030195

R145.00

n Bloemlesing met ‘n wye verskeidenheid Afrikaanse gedigte – antiek, modern, ernstig, speels, ironies, satiries. Van klassiekes soos Eugene N Marais se Winternag tot hupses soos Ellen Botha se Van Riebeeck vind Kaappunt heel mooi. Beslis nie ‘n bundel waarin die dood of swaarmoedigheid hoogty vier nie!

5 in stock

SKU: 9780624030195 Category:

Description

n Bloemlesing met ‘n wye verskeidenheid Afrikaanse gedigte – antiek, modern, ernstig, speels, ironies, satiries. Van klassiekes soos Eugene N Marais se Winternag tot hupses soos Ellen Botha se Van Riebeeck vind Kaappunt heel mooi. Beslis nie ‘n bundel waarin die dood of swaarmoedigheid hoogty vier nie! Hoewel saamgestel met die oog op skoolgebruik (eerste- sowel as tweedetaalonderrig), is dit ‘n genietboek vir almal wat aan die Afrikaanse digkuns wil proe.

Additional information

Weight 0.255 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Henning Snyman

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products