Nova: Die Begin – 9780799349801

R200.00

Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoe heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het?

2 in stock

SKU: 9780799349801 Category:

Description

Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoe heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het? Voor hy sy oe uitvee, word Lucas en sy vriende deel van ‘n wilde avontuurrit vol tergende en gevaarlike raaisels. Hierdie is die eerste in ‘n nuwe wetenskapfiksie-reeks wat aanhangers sal laat smeek vir meer!

Additional information

Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products