Noodvlug vir Rusty – 9781779870629

R110.00

Nadine Bester is ‘n traumasuster op lugambulanse. Toe haar seun gedragsprobleme toon, stel die laerskool se jeugwerker, Rusty, voor dat Nadine weer begin uitgaan.Haar seun hou egter glad nie van haar nuwe kerel nie.

SKU: 9781779870629 Category:

Description

Nadine Bester is ‘n traumasuster op lugambulanse. Toe haar seun gedragsprobleme toon, stel die laerskool se jeugwerker, Rusty, voor dat Nadine weer begin uitgaan.
Haar seun hou egter glad nie van haar nuwe kerel nie. Daarby verhuur haar ma die tuinwoonstel op hulle erf aan Rusty en nou is die jeugwerker onder haar neus en kom telkens tot haar redding.
Kan Rusty haar seun help om Nadine se nuwe liefde te aanvaar? Of is die aantreklike rooikop jeugwerker juis die probleem?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Jaco Versfeld

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products