Net Aliens Eet Spinasie (2022) – 9780798182843

R175.00

‘n Alien land in ‘n swembad, kinders verdwyn in ‘n biblioteek, ‘n monsterhond word ‘n woefie-woef en ‘n vampier-jagter-ouma bestorm ‘n skool met ‘n knoffel-bazooka . . . Maar dis nog lank nie al nie! Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories deur Jaco Jacobs is al meer as ‘n dekade lank gewild.

1 in stock

SKU: 9780798182843 Category:

Description

n Alien land in ‘n swembad, kinders verdwyn in ‘n biblioteek, ‘n monsterhond word ‘n woefie-woef en ‘n vampier-jagter-ouma bestorm ‘n skool met ‘n knoffel-bazooka . . . Maar dis nog lank nie al nie! Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories deur Jaco Jacobs is al meer as ‘n dekade lank gewild. Die nuwe uitgawe met fassinerende illustrasies deur Iain Rennie sal lesers laat gril en ril van plesier. En die beste van alles? Een splinternuwe storie is bygevoeg!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 137 × 213 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products