‘n Knippie Moord – 9780798186186

R290.00

Klara Beyers, voormalige joernalis, bestuur deesdae ‘n gastehuis op Somersee. Sy is heldersiende en kan onheil aanvoel, veral wanneer dit op haar drempel staan.

SKU: 9780798186186 Category:

Description

Klara Beyers, voormalige joernalis, bestuur deesdae ‘n gastehuis op Somersee. Sy is heldersiende en kan onheil aanvoel, veral wanneer dit op haar drempel staan. Soos die oggend toe Dewald Rademeyer by die gastehuis opdaag. ‘n Dag later word Dewald se lyk met ‘n naaldwerksker in sy nek gevind. Om haar onskuld te bewys, begin Klara self na leidrade soek. Dit dryf kolonel Biesenbach teen die mure uit.

Humoristies, propvol kinkels en kleurryke karakters. En natuurlik ook ‘n tikkie romanse.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Elsa Winckler

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products