n Hart is net Atome – 9781776358502

R140.00

Leesgids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.

SKU: 9781776358502 Category:

Description

‘n Hart is net atome is ‘n fantastiese grafiese roman deur geliefde jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn. Pho is ‘n Chinees-Afrikaanse meisie met ‘n ystervuis, maar haar tradisionele Chinese pa keur nie sy dogter se boks goed nie. Hy sou verkies dat sy meer tyd aan haar studies spandeer. Theo, Pho se aantreklike beste vriend en grootste ondersteuner, sit met dieselfde penarie: hy wil ‘n wetenskaplike word, maar sy ma wil he hy moet die familie se pizzeria oorneem. Pho het egter nog ‘n probleem: sy is stilletjies verlief op Theo, maar hy het net oe vir Nisa – die gewildste meisie in die skool. Nisa stem in om met Theo uit te gaan, maar Pho is vas oortuig Nisa doen dit net om haar eks jaloers te maak. En so begin Operasie Sabotasie – met skreeusnaakse gevolge. ‘n Hart is net atome is perfek vir liefhebbers van romantiese komedie.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Liesl Janse van Rensburg

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products