My Skaduwee Loop Los – 9780795803376

R300.00

SKU: 9780795803376 Category:

Description

Op sy ma se begrafnis in die Kaap maak Andre Verreyne die verbysterende ontdekking dat hy ‘n identiese tweelingbroer het van wie hy in die wieg geskei is. Hy het net enkele dae om sy broer te probeer opspoor voordat hy moet terugvlieg Nieu-Seeland toe vir sy dogter se troue. Gou begin ‘n prentjie vorm van ‘n persoon wat heel anders as Andre self is. Hoe meer hy oor sy broer uitvind, hoe meer begin hy sy eie lewenskeuses bevraagteken.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Zirk van den Berg

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products