My hart is oppi plaas! Idioom-&-gesegde-inkleurboek: Volg op Rooimiere in-die-broek idioom inkleurboek – 9781776353460

R150.00

Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Le op ‘n baal, sit agterstevoor op ‘n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek.

SKU: 9781776353460 Category:

Description

Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Le op ‘n baal, sit agterstevoor op ‘n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-die-broek idioom-inkleurboek.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 210 × 280 mm
Brand

Wendy Maartens

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products