Môre as ons groot is Studiegids – 9781776358427

R140.00

Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.

SKU: 9781776358427 Category:

Description

Dramateks vir hoerskoolleerders (15+): MAre as ons groot is deur Fanie Viljoen. Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool – hulle vriende – hulle kindwees … en dalk hulle drome. E1/4n Kortfilm gebaseer op die teks verskyn in 2016. Fanie Viljoen se voorgeskrewe drama genaamd Betower die drama is tans by FET-skole voorgeskryf.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 1 × 137 × 212 mm
Brand

Emilje Smit

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products