Moord op Stellenbosch: Twee Dekades se Skokverhale – 9780624091745

R340.00

Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie.

SKU: 9780624091745 Category:

Description

Opspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hier vertel hy die verhale, nie net van die bekende slagoffers nie, maar ook van iemand soos die plaaswerker Felicity Cilliers – ‘n vrou van wie die wereld byna vergeet het.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 150 × 235 mm
Brand

Julian Jansen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products