Mixtape van die liefde – 9781776353590

R200.00

Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde: Verliefdheid (‘n rimpelvel hardloop), Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal), Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?), Liefde en pyn (ek volg net my hartseer), Liefde en woede (ek haat en ek het lief) en Liefde wat verder reik.

SKU: 9781776353590 Category:

Description

Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:Verliefdheid (‘n rimpelvel hardloop),Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),Liefde en woede (ek haat en ek het lief) enLiefde wat verder reik (o’s celebrate).Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louwtot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, NathanTrantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamferlewer die grootste bydrae met ses gedigte.Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-,Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook ‘n blik op wereldliteratuur metgedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolas Guillen enLucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Antjie Krog

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products