Masker van Yoruba Die – 9780798144926

R105.00

oEk sweer by jou Yoruba, dat jy eendag weer An waardige plek in ons huis sal he!o So belowe Theuns Meyer die houtmasker u wat volgens stamtradisie net deur welvarende mense besit mag word u toe hy dit na sy pa se vonnis uit hul bankrotboedel red.

2 in stock

SKU: 9780798144926 Category:

Description

oEk sweer by jou Yoruba, dat jy eendag weer An waardige plek in ons huis sal he!o So belowe Theuns Meyer die houtmasker u wat volgens stamtradisie net deur welvarende mense besit mag word u toe hy dit na sy pa se vonnis uit hul bankrotboedel red. Maar op Sandbaai waar hulle tydelik in hul oom se vakansiehuisie intrek, en sy ma probeer om met naaldwerk kop bo water te hou, word die moontlikheid al meer onwaarskynlik. Theuns was kaptein van hul skool se onderwaterhokkiespan en An ervare duiker. Nou kan hy hoogstens gaan duik om van sy woede en frustrasie ontslae te raak. Totdat hy vir Ras Payne op die strand raakloop u An perlemoenstroper met etiek u soos hy homself beskryf. Ras trek hom geleidelik in by sy bedrywighede totdat Theuns besef dat die see se skulpgoud die enigste weg uit hul gemors is. Theuns en Ras vind op An vreemde manier by mekaar aanklank in hierdie wereld van agterdog en leuens. En elke keer dat hy sy deel in Yoruba se hol houtgesig bere, weet hy dat daar nie omdraai is nie.

Additional information

Weight 0.145 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Marie Reyneke

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products