Mal oor Jou – 9781779870667

R110.00

Na haar man se dood kruip Issa Joubert weg in haar groentetuin op die erf langsaan. Hier kan sy haar tyd neem om te genees van die onreg en seer.

SKU: 9781779870667 Category:

Description

Na haar man se dood kruip Issa Joubert weg in haar groentetuin op die erf langsaan. Hier kan sy haar tyd neem om te genees van die onreg en seer. Tot ‘n ontwikkelaar besluit hy wil ook die erf he. Richter Human is Issa heeltyd een stappie vooruit, maak haar deurmekaar en erken sy trek hom aan. Hy druk al die regte knoppies, maar kan sy hom vertrou? Is hy te goed om waar te wees, of kan hulle saam geluk vind?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

El Bester

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products