Maanskyn en brandewyn – 9781779871534

R110.00

Na ‘n mislukte huwelik en jare in die buiteland, besluit Trix om haar lewenskoers te verander. Sy word ‘n grimeerkunstenaar op die Wes-Kaapse platteland. Haar eerste klient, ‘n teesinnige bruid, veroorsaak konflik met die bruid se ouboet, Ray. Ray is toevallig Trix se nuwe buurman en eienaar van Landauer Distilleerders.

SKU: 9781779871534 Category:

Description

Na ‘n mislukte huwelik en jare in die buiteland, besluit Trix om haar lewenskoers te verander. Sy word ‘n grimeerkunstenaar op die Wes-Kaapse platteland. Haar eerste klient, ‘n teesinnige bruid, veroorsaak konflik met die bruid se ouboet, Ray. Ray is toevallig Trix se nuwe buurman en eienaar van Landauer Distilleerders. Hy wil Trix se plasie he en begin ‘n romanse met haar. Toe dinge versuur, maak Trix uit weerwraak ‘n mampoer-proelokaal langs sy distilleerdery oop. Kan maanskyn en brandewyn versoen?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Cecilia Nortje

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products