Description
Die Luister en Leer Reeks bied aan ouers, opvoeders en versorgers – inderdaad enigeen betrokke by die opvoeding van ‘n jong kind – ‘n verrykingsprogram wat belyn is met die KABV (CAPS) kurrikulum en gehoor gee aan die opvoedkundige beginsels vir Grondslagfase opvoedkunde. Die Luister en Lees Reeks fokus op die ontwikkeling van waarnemingsvermoee en taalvaardighede met behulp van gestruktureerde, praktiese en kind-gesentreerde aktiwiteite, en moedig terselfdetyd aktiewe ouer en versorger betrokkenheid aan. Die reeks is belyn met die Grondslagfase KABV (CAPS) kurrikulum en die belangriste aspekte van taal ontwikkeling, insluidend luistervaardighede, woordeskat uitbreiding, begripsvaardighede, kommunikasievaardighede en basies taalbeginsels word aangespreek. Luister en Leer Reeks is ‘n noodsaaklike hulpbron vir ouers, versorgers en onderwysers van grondslagfase leerders. Die reeks is beskikbaar in Afrikaans en Engels.











Reviews
There are no reviews yet.