Liewer As Lig – 9780796323910

R300.00

Leah en Schalk leef die droom, hulle het alles wat hul hart begeer. Terwyl Schalk meer betrokke raak by die kerk en minder tyd saam met haar en die kinders deurbring, waardeer en aanvaar Barend Lubbe Leah net soos sy is.

SKU: 9780796323910 Category:

Description

Leah en Schalk leef die droom, hulle het alles wat hul hart begeer. Terwyl Schalk meer betrokke raak by die kerk en minder tyd saam met haar en die kinders deurbring, waardeer en aanvaar Barend Lubbe Leah net soos sy is. Maar Schalk se lewe begin uitmekaar val: sy vriende vermy hom en hy weet nie hoe om die kloof tussen hom en Leah te oorbrug nie. Uiteindelik ontdek Leah en Schalk om God se leiding van dag tot dag te vertrou en dat Hy hulle nie wil straf nie, maar sy liefde aan hulle wil bewys.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Juanita Aggenbach

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products