Liefde laat jou Rice Krispies anders Proe – 9781776352937

R210.00

Marzanne Odendal is ‘n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief; op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op ‘n tuinstoel gaan sit.

3 in stock

SKU: 9781776352937 Category:

Description

Marzanne Odendal is ‘n uitgesproke tiener wat daarvan droom om eendag ‘n beroemde joernalis te word. Ouens is min of meer laaste op haar lysie van dinge waarin sy belang stel – sy gaan eendag rondom die wereld reis op soek na opwinding en avontuur, sonder ‘n jaloerse kerel of ‘n man en kinders wat haar by die huis hou. Maar haar beste vriendin, Nadia, is ‘n kenner as dit kom by verlief wees. Sy glo as jy eers jou hart op ‘n ou verloor het, is nAf ks meer dieselfde nie – jou kleinboetie kry dit skielik nie meer reg om jou te irriteer nie, jy kry sommer lus en gee jou mees gehate onderwyser ‘n drukkie en selfs jou Rice Krispies proe anders

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Tania Brink

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products