Christina Landman: ‘n Lewe – 9780796323149

R310.00

Christina Landman was nog altyd ‘n voorloper: ‘n Predikant-inwording voor daar sprake was van vroue op die kansel. Van die eerste vroue-teoloe in Suid-Afrika en ‘n professor in teologie op die ouderom van 34.

SKU: 9780796323149 Category:

Description

Christina Landman was nog altyd ‘n voorloper: ‘n Predikant-inwording voor daar sprake was van vroue op die kansel. Van die eerste vroue-teoloe in Suid-Afrika en ‘n professor in teologie op die ouderom van 34.

Christina was voor haar tyd en moes toe reeds vrede daarmee maak dat sy gereeld in die openbare oog sou wees. Sy is ook as ‘n onstuitbare grootmond beskryf wat “selfs ‘n klip kan kwaadmaak”. Agter die oenskynlike harde dop skuil daar egter ‘n vrou wat ‘n hart het vir ander vroue, vir diegene wat alleen en raadop is, vir die randeiers van die samelewing . . .

‘n Vrou wat steeds wonder of sy die regte besluite tydens haar loopbaan in die akademie en die kerk gemaak het. Maar Christina skram nie weg van moeilike onderwerpe nie, sy takel hulle sonder om te skroom. Hierdie is die verhaal van ‘n moeder en ‘n voorloper wat die weg gebaan het vir alle vroue in die bediening en akademie, maar soveel meer, ‘n verhaal van ‘n vrou wat bly staan het – ‘n seder.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Christina Landman

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products