Lewe se Vuil Houe – 9780637001397

R210.00

Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie.

1 in stock

SKU: 9780637001397 Category:

Description

Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. “Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, ne, Dewie? ‘ vra sy amper pateties. Sy hart slaan ‘n slag oor. ‘Nee, Ma.’ ‘Belowe? ‘ Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel. Alles. Dewie moet daarmee saamleef. Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak. Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim segoed en oe wat uit ‘n ander wereld na hom kyk.

Additional information

Weight 0.13 kg
Dimensions 12 × 137 × 212 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products