Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak 1 Boek 1-10) – 9780639602301

R480.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks.

SKU: 9780639602301 Category:

Description

Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le.

Titels in die Vlak 1-boekstel:

1. Hallo, Tippie!

2. Tippie en die hen

3. Tippie se jas

4. Tippie en die kat

5. Tippie en die bok

6. Tippie en die kam

7. Tippie se bal

8. Tippie en die by

9. Tippie en die vis

10. Tippie en die bul

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 1 × 137 × 212 mm
Brand

Jose Palmer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products