Leer my leef – 9781779871466

R110.00

Juanita Goosen erf haar ouers se gastehuis in ‘n kusdorpie en vind vrede in eenvoud. Viljoen Kleynhans, ryk en gerekend, ervaar die wreedste verraad en vlug blindelings. Hy laat alles agter en kom uiteindelik by Juanita se gastehuis uit.

SKU: 9781779871466 Category:

Description

Juanita Goosen erf haar ouers se gastehuis in ‘n kusdorpie en vind vrede in eenvoud. Viljoen Kleynhans, ryk en gerekend, ervaar die wreedste verraad en vlug blindelings. Hy laat alles agter en kom uiteindelik by Juanita se gastehuis uit. In haar wereld vind hy betowering wat geld nie kan koop nie, terwyl sy ‘n hunkering na meer as oorlewing ontdek. Twee vreemdelinge, een dorpie, en ‘n passie wat hulle uitdaag om reels te breek. Soms is die lewe wat jy nooit beplan het nie die moeite werd.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Louise van der Merwe

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products